Bestuur en werksaamhede

Die bestuur van die Sakekamer word jaarliks op ’n Algemene Jaarvergadering verkies. Die Sakekamer funksioneer deur middel van portefeuljes toe te wys aan lede wat tans soos volg daar uitsien:

Arbeidsverhoudinge
Ekonomies
Jeug projekte
Kommunikasie
Kultuur
Lede bevordering en bemarking
Opvoedkundig
Projekte/Borgskappe
Sakegeleenthede
Skakeling met ander liggame/Forums/Owerhede
Stad sake/Ontwikkeling/Veiligheid

Nuutste Kommentaar

No comments available.

Nuwe gebruikers

  • andriesbrink
  • admin

Meningsopname

Kan ons Johannesburg baat vind deur e-tol
Is julle laf
100%
Ons het al klaar
0%
Begrawe dit
0%
Total votes: 1