Lidmaatskap

Enige onderneming, instelling of individu wat die missie en doelstellings van die Groter Johannesburse Sakekamer /Greater Johannesburg Business Chamber onderskryf, mag lid word van die sakekamer.

Die lede van die Sakekamer bestaan uit:
Korporatiewe lede: Hulle verteenwoordig groter sake lede (gewoonlik hoofkantore geleë in die omgewing).
Sake lede: Hulle verteenwoordig die grootste ledegroep en is sake-
ondernemings.

Persoonlike lede: ’n Belangrike groep van persone wat weens hul sakebelange of
bloot uit belangstelling in hul persoonlike hoedanighede
aansluit. In baie gevalle is hulle persone in diens van sake
lede maar wat tog ook persoonlike lede wil wees.

Geaffilieerde en erelede: Word deur die bestuur van tyd tot tyd aangewys.

KOSTE VAN LIDMAATSKAP
- Korporatiewe lede se ledegeld word bepaal deur onderhandeling.
- Sake lede se ledegeld wissel afhangende van die aantal personeel in diens en is op aanvraag beskikbaar.
- Persoonlike lede se ledegeld is op aanvraag beskikbaar.

Nuutste Kommentaar

No comments available.

Nuwe gebruikers

  • andriesbrink
  • admin

Meningsopname

Kan ons Johannesburg baat vind deur e-tol
Is julle laf
100%
Ons het al klaar
0%
Begrawe dit
0%
Total votes: 1