Werkswyse

• Die verantwoordelikheid vir die uitvoering van die Sakekamer se missie word aan die bestuur opgedra.
• Die aktiwiteite van die Sakekamer word onderneem deur die kundigheid van ons lede in werkgroepe en komitees te benut.
• Die Sakekamer word ondersteun deur ’n bekwame heeltydse direktoraat verantwoordelik vir die deurlopende aktiwiteite en administrasie binne ’n raamwerk van gedelegeerde gesag en verantwoordelikheid.

Nuutste Kommentaar

No comments available.

Nuwe gebruikers

  • andriesbrink
  • admin

Meningsopname

Kan ons Johannesburg baat vind deur e-tol
Is julle laf
100%
Ons het al klaar
0%
Begrawe dit
0%
Total votes: 1