Welkom by Sakekamer.org

Dit is vir ons heerlik om die nuut geïmplementeerde aanlyn lidmaatskap bestuurstelsel vir die Groter Johannesburgse Sakekamer (GJS) aan jou, ons lede, bekend te stel. Die stelsel laat die GJS toe om ʼn meer professionele en effektiewe diens aan ons lede te bied. As ʼn gewaardeerde lid sal jy toegang kry tot ʼn verskeidenheid van aanlyn toerusting en kragtige bestuurs sagteware wat jou weer sal bemagtig om jou besigheid te groei.

Welkom...Ons is bly jy is hier.

Transport Bill

Dear BUSA Members

The Transport Minister has tabled the attached Bill in Parliament today, which seeks to regulate e-tolling. According to its Memorandum, the Bill is necessary to enable the collection of tolls for the GFIP, which implies that e-tolling won’t be enforced until the Bill is processed through Parliament.

Tags:

2013 Sakekamer Golfdag @ Serengeti

KOMPETISIE : BETTERBALL
(1 spelers se punte tel, PAR3 ALBY)

Korporatiewe Trofee
COMPETITION : BETERBAL
(1 players' totals count, PAR 3’S BOTH)

Corporate Trophy
INSKRYWINGSFOOI: R3 500 PER VIERBAL
ENTRY FEE: R3500 PER FOUR BALL

FOOI SLUIT IN:

• Toegangsgeld
• Karretjie
• Halfweghuis ete
• Prysuitdelings funksie om 18:00

• Entry fee
• Cart
• Halfway House meal
• Awards ceremony at 18:00

Moneyweb onderhoud met Andries Brink: Voorsitter

Hierdie onderhoud was op RSG, sowel as op Moneyweb.co.za

Andries van Zyl gesels met Andries Brink, voorsitter van die Groter Johannesburgse Sakekamer.

Inleidende sin: Andries van Zyl gesels met Andries Brink, voorsitter van die Groter Johannesburgse Sakekamer, oor sy betrokkenheid by die organisasie, die rol wat hy daar vervul, die grootste probleem waarvoor hy te staan kom en die voorvereistes vir hierdie invloedryke pos.

Kan ons Johannesburg baat vind deur e-tol

Is julle laf
100% (1 vote)
Ons het al klaar
0% (0 votes)
Begrawe dit
0% (0 votes)
Total votes: 1

Sosiale media

Die snelle opkoms van sosiale netwerke soos Facebook, Twitter en YouTube laat ’n mens wonder hoe lank dit entrepreneurs gaan neem om dié wonderlike netwerkgeleenthede ten volle te benut.

Navorsing deur mnr. Rudolph Muller van MyBroadband wat einde 2009 gedoen is, het gewys dat kleinsakeondernemers toe reeds in ’n toenemende mate van sosiale netwerke gebruik gemaak het om hul ondernemings te bevorder.

Subscribe to Groter Johannesburgse Sakekamer RSS

Nuutste Kommentaar

No comments available.

Nuwe gebruikers

  • andriesbrink
  • admin

Meningsopname

Kan ons Johannesburg baat vind deur e-tol
Is julle laf
100%
Ons het al klaar
0%
Begrawe dit
0%
Total votes: 1